Welkom by DatingBuzz Suid-Afrika!
- Vind liefde, maak vriende en soek vandag vir eensgesinde mense!
- Vind jou ideale pasmaat met ons intelligente twee-rigting pas funksie.
- Jou persoonlike besonderhede is veilig en heeltemal privaat.
- Sluit vandag aan - dit is VINNIG, MAKLIK & GRATIS!
Gewilde Profiele
never_enough
I truly think this is one of the hardest part of all is to describe yourself in a few characters. Feels like writing a school essay but this time it’s about yourself. Well lets give this ago: I…
Kenjiro
I am a very hard working , very loyal and a very hopeless romantic guy who is looking to find my princess. I am untamed, very spontaneous, love life, love adventure…
mysticboer777
Altyd met die 20 woorde!!! Sommer …… hoekom nie. Eks een van die coolste ouens wat ek ken. You snooze you loose!!
Bootmeisie
Ek hou van die buite natuur en veral die waterblou see, waar ek ook op die skepe werk as n skoonheidsterapeut. Op koue rustige aande wil ek gesels met n milkshake en n DvD ps… Net nie koffie of…
Het Jy Geweet?
Dat ons ‘Hulp’ seksie ‘n gedetaileerde FAQ bevat? Loer daarnavir antwoorde tot meeste van jou vrae. As jy ‘n vraag het wat die FAQ nie beantwoord nie, asseblief, vra ons.
Jy kan ‘n ogie hou oor al die nuutste profiele met foto’s op die webwerf deur die Gallery te besoek? Die Gallery bevat tot 100 van ons lede se nuutste foto’s, soekbaar deur land of geslag sodat jy vinnig by die goeie goed kan kom sonder om deur al die massas foto-lose profiele te sloer.
Ons wil van jou hoor… Wat dink jy van die webtuiste se nuwe ontwerp en funksies? Ondervind jy probleme met enige deel van die webtuiste? Het jy enige voorstelle vir nuwe funksies, of verdere vrae oor wat jy op profiele wil sien? Het jy ‘n DatingBuzz Suid-Afrika sukses=-storie om met ons te deel? Watokal op jou brein is, as dit iets met DatingBuzz Suid-Afrika te doen het, wil ons baie graag hê dat jy vir ons daarvan vertel.
Profiele met foto’s kry sowat 10 keer meer aandag as die daarsonder? Gaan na ‘My Profiel’ en kies die ‘Foto’s skakel om vandag joune optelaai.
Jy kan boodskappe van sekere lede wat jou pla blok, deur eenvoudig op die ‘blok hom of haar’ skakel op hulle profiel te klik?






